NCA Reaksie Gauteng

Randfontein
01/02/2020
Tyd: 21:22

Sean du Plooy
Arrestasie…
Verdagte voertuig h/ v Kenneth en Mainroad Randfontein bystand gekry vanaf SAP Randfontein met deursoeking van voertuig

3 Plastiek sakke met Dagga gevind en CAT, 3 Bravos gearresteer

Baie dankie aan almal betrokke