⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 KLERKSDORP📌
BETREDING
Maandag aand 18/11/2019 om 22:31 is daar op ons OPS kanaal vir bystand gevra in Klerksdorp by Frangipani Str. lae nommers.
Ek het vir Gerdus en Louwrens du Plessis NCA NW Reaksie/TEAMTAC gekontak en hulle het dadelik reageer. Louwrens het met my bevestig dat hulle oppad is en dat Klerksdorp Buurtwag en CSS Security ook geaktiveer is.
Die reaksie spanne was vinnig op toneel en het die perseel deursoek. Daar was gevind dat die boosdoeners wel in die motorhuis doenig was.
🤝🏻Baie dankie🤝🏻
Louwrens en Gerdus NCA/TEAMTAC, Klerksdorp Buurtwag en CSS Security vir jul flinke optrede en ook ń hartlike dank aan ER 24 wat die dame vir skok behandel het. 🥇
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie