⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG📌
BETREDING
Maandag 21/10/2019 om 11:30 ons ń noodkreet gekry van mense wat geteister en gedreig word dat hul gaan vermoor word. Daar is ook blykbaar na die eienaar met klippe gegooi.
Stephanie Pretorius NCA en haar Pa het dadelik reageer en die mense te hulp gesnel.
Stephanie se pa en die eienaar het die area gepatrolleer maar die verdagtes was nêrens te vinde nie. Die eienaar en sy vrou is ongedeerd en Stephanie-hulle staan af om 12:00.
🤝🏻Baie dankie🤝🏻
Stephanie vir jou en jou pa met sy mense se vinnige reaksie 🥇🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie.