Roof in aanvang Centurion Gauteng
Terugvoer verslag van NCA REAKSIE Lid Dewald Venter (DV01) 01/05/2020 04:30 Ek het om 02:56 via NCA REAKSIE ZELLO gehoor van n 14A en dat daar bystand benodig word by DPA Samrand. Daar is mense wat in die gebou is en daar is n roof in aanvang. Ek het onmiddelik gereageer, na versoek van Ben [...]