Ongewenste Persone op Perseel Pietersburg Limpopo

📌 PIETERSBURG 📌 Vrydag 28/02/2020 @ 19:00 My Verloofde kry 'n oproep van haar Bestuurder (Willem Klemp) dat die Petroljoggies by hulle werk (Engine 1-stop The Ranch), +/- 27km Suid van Polokwane (Pietersburg), aangeval word met knuppels en kieries. Ek en sy klim in my voertuig om bystand te gaan gee. Op pad daarheen plaas [...]

By |2020-03-10T09:54:06+00:00March 10th, 2020|Limpopo, NCA, Nuus|Comments Off on Ongewenste Persone op Perseel Pietersburg Limpopo

Drunken Driving Operation Success Ladanna Limpopo

The Drunken Driving Operation staged in Ladanna on 01-03-2020 from 00:00 went very well with the following successes : 1. 21 x drunken drivers arrested. 2. 01 x arrest for possession of stolen goods and drugs. 3. SAPS 13/153/2020. Involved SAPS Westernburg, NCA members, CPF Members

By |2020-03-10T09:44:34+00:00March 10th, 2020|Limpopo, NCA, Nuus|Comments Off on Drunken Driving Operation Success Ladanna Limpopo

Vermiste persoon Limpopo

NCA Reaksie Limpopo 11/02/2020 09:20 Vermiste persoon Een van NCA se lede het NCA verwittig van haar seun wat vermis is vanaf 10/02/2020 en die nodige inligting deurgegee n Bolo is uitgestuur op al NCA se groepe Baie terugvoer van die publiek ontvang asook Familie lid wat laat weet het hy is tans in gesprek [...]

By |2020-02-14T06:41:53+00:00February 14th, 2020|Limpopo, NCA, Nuus|Comments Off on Vermiste persoon Limpopo
Go to Top