Veiligheid Standerton Mpumalanga
14/2/2020 VEILIGHEID SUKSES Lede van Charl Cilliers plaaswag het inligting ontvang van twee voertuie wat betrokke was in ń rooftog in Standerton by CNA. Plaaswag lede het afgestaan op sleutel punte en die betrokke voertuie is opgemerk en lede het begin volg. ń Jaagtog het gevolg wat in Leandra lokasie geëindig het. Lede het daar [...]