Onklaar Voertuig KZN

Saterdag 9 November 2019 boodskap op Natal Reaksie groep ontvang van 2 blanke mense wat gestrand staan met voertuig wat onklaar geraak het. Ek het Hannes Jacobs gekontak en hy is dadelik uit soontoe volgens "pindrop" wat ons ontvang het. Ek het die dame geskakel en als was nog reg op daardie stadium. Hannes het [...]