Padbystand Ventersdorp Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 VENTERSDORP📌 PADBYSTAND Woensdag 6/5/2020 om 05:56 het Kobus Ferreira NCA/RCCF my op Zello geroep en bystand gevra, vir ń dame wie se motor gestrand staan op Ventersdorp. Ek het met Frikkie Boshoff NCA NW Reaksie kontak gemaak wat op sy beurt gereël het vir ń motorwerktuig kundige wat dadelik reageer [...]

By |2020-05-10T18:59:22+00:00May 10th, 2020|NCA, Noord Wes, Nuus|Comments Off on Padbystand Ventersdorp Noordwes

Diefstal Boshoek Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 DIEFSTAL Saterdag 15/03/2020 om 9:45 ontvang Gideon Erasmus NCA/Boshoek GPF ń oproep van ń Informant oor gesteelde goedere wat versteek is in ń vertrek in die ou Steenfabriek. Gideon det dadelik werk gemaak daarvan en Kol. Moagi genader vir bystand. Daar is ń soektog geloods en daar is onder [...]

By |2020-03-19T07:21:27+00:00March 19th, 2020|NCA, Noord Wes, Nuus|Comments Off on Diefstal Boshoek Noordwes

Motorkaping Boshoek Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 MOTORKAPING Maandag 17/03/2020 om 12:15 kry Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/Boshoek GPF ń oproep van Hennie Scheepers af wat bystand vra met ń motorkaping op die Easten Bypass pad naby Lebone. Hennie se skoonouers is besig om die voertuig te agtervolg om te kyk watter rigting hulle vlug. Hulle [...]

By |2020-03-19T07:19:10+00:00March 19th, 2020|NCA, Noord Wes, Nuus|Comments Off on Motorkaping Boshoek Noordwes

Inbraak/Diefstal Boshoek Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 INBRAAK/DIEFSTAL Vrydag 14/03/2020 om 16:00 het Oom Jan (Die Opsigter van die plot by Leopard Liquor Restaurant) vir Gideon Erasmus gekontak en bystand gevra weens ń inbraak. Gideon het na die toneel gegaan en ondersoek gaan instel. Die boosdoeners het toegang tot die perseel verkry deur ń gat wat [...]

By |2020-03-19T07:16:18+00:00March 19th, 2020|NCA, Noord Wes, Nuus|Comments Off on Inbraak/Diefstal Boshoek Noordwes

Plaas aanval Brits/Geluk Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BRITS/GELUK📌 PLAAS AANVAL Donderdag 12/03/2020 om 10:00 het ek ń boodskap van Brits GPF Sek 1 ontvang vir bystand waar ń bejaarde egpaar aangeval en aangerand is deur twee gewapende rowers. Daar is ook verskeie items gesteel. Ek het die boodskap herlei na NCA NW Reaksie lede in daardie omgewing. [...]

By |2020-03-19T07:13:41+00:00March 19th, 2020|NCA, Noord Wes, Nuus|Comments Off on Plaas aanval Brits/Geluk Noordwes

Vee Diefstal Potchefstroom Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 POTCHEFSTROOM📌 VEE DIEFSTAL Sondag 15/03/2020 om 11:00 het Willie en Libby Malan met hul patrollie (drade ry) vermoedelike gesteelde beeste opgemerk. Die brandmerk is nagegaan en die regte Eienaar is opgespoor. Twee arrestasies sal volg. Die beeste is vermoedelik deur ń Derde party gesteel wat dit aan die huidige Eienaar [...]

By |2020-03-19T07:09:49+00:00March 19th, 2020|NCA, Noord Wes, Nuus|Comments Off on Vee Diefstal Potchefstroom Noordwes

Diefstal Rhenosterfontein Rustenburg Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG 📌 📍 RENOSTERFONTEIN📍 DIEFSTAL Sat 07/03/2020 om 22:31 het Dawie Conradie vir Charl Visser NCA NW Reaksie/Rustenburg Landelike Dienste gebel en vir bystand gevra op Oom Will du Toit se eiendom waar ń verdagte persoon by die woning opgemerk is en na die Advokadopeer boord gehardloop het. Charl en [...]

By |2020-03-10T09:24:31+00:00March 10th, 2020|NCA, Noord Wes, Nuus|Comments Off on Diefstal Rhenosterfontein Rustenburg Noordwes

Diefstal Rustenburg Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 DIEFSTAL Sondag 08/03/2020 om 12:00 het Shirley Bruyns NCA NW Reaksie/RCCF ń versoek gekry van RCCF se Noodfoon vir bystand met diefstal by die Oumens Woonstelle in Kremetart Laan. Shirley het dadelik reageer en gaan bystand bied. Op toneel het Shirley die motor sien staan waarvan al vier die [...]

By |2020-03-10T09:19:51+00:00March 10th, 2020|NCA, Noord Wes, Nuus|Comments Off on Diefstal Rustenburg Noordwes

Poging tot Huisbraak Hartbeespoort Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 HARTBEESPOORT📌 POGING TOT HUISBRAAK Saterdag 07/03/2020 om 03:39 het een van ons lede op ons Assist Zello kanaal ingeroep maar nie haar boodskap voltooi nie. Ben Almero ons NCA Reaksie Hoof het haar ń paar keer terug geroep sonder sukses. Ek het haar probeer bel maar sy het nie geantwoord [...]

By |2020-03-10T09:15:22+00:00March 10th, 2020|NCA, Noord Wes, Nuus|Comments Off on Poging tot Huisbraak Hartbeespoort Noordwes

Vermoedelike Plaasaanval Maanhaarand Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 MAANHAARAND📌 VERMOEDELIKE PLAASAANVAL Vrydag 6/3/2020 om 23:00 het Kobus Ferreira NCA NW Reaksie/RCCF my op Zello geroep en bystand gevra met ń moontlike plaasaanval. Kobus het vir my ń skermskoot van die pinlocation gestuur waarna ek die Koördinate op Google getik het en die pindrop op ons NCA NW REAKSIE [...]

By |2020-03-10T09:11:29+00:00March 10th, 2020|NCA, Noord Wes, Nuus|Comments Off on Vermoedelike Plaasaanval Maanhaarand Noordwes
Go to Top