Pad Bystand Hennenman Vrystaat
01/03/2020 Hennenman, Vrystaat Lourens Smit Het n ouerige Dame omstreeks 20:52 gehelp wat langs die pad gestaan het met n pap battery. Ek het haar gehelp en die kar gejump waarna ek toe die Alternator, Battery asook die Regulator getoets het om vas te stel waar die probleem le en het haar agtervolg tot sy [...]