MVA Albertinia Wes Kaap
Hilda van Der berg 07h00 01/03/2020 MVA 2kms voor Albertinia. Deurgegee deur Karin en Jacques. Vriendin Petro, kontak Wessel en Annetjie en meld Hilda aan as vermis. Vermoed sy bepalen selfmoord, het brief gestuur aan Petro. 07h26 Nita kontak SAPS en Bevestig dit is Hilda wat in Ongeluk was, sy is oppad Bayview toe. [...]