⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG 📌
📍 RENOSTERFONTEIN📍
DIEFSTAL
Sat 07/03/2020 om 22:31 het Dawie Conradie vir Charl Visser NCA NW Reaksie/Rustenburg Landelike Dienste gebel en vir bystand gevra op Oom Will du Toit se eiendom waar ń verdagte persoon by die woning opgemerk is en na die Advokadopeer boord gehardloop het.
Charl en sy seun Franco het dadelik reageer en op die toneel het hulle op Dawie Conradie, Oom Will du Toit en Hannes “Oom Will se buurman” afgekom met die beskuldigde onder ń boom.
Charl het die verdagte gevissenteer en ń klomp Avo’s en ń skêr in sy sak gekry en so ook verskeie hopies Avo’s wat reeds gepluk en hopies gepak was.
Charl het ń siviele arrestasie gemaak en SAPS gekontak.
SAPS het opgedaag en Oom Will het ń saak ge-open en almal staan af.
🤝🏻DANKIE🤝🏻
Charl Visser NCA NW Reaksie/Rustenburg Landelike Dienste, Franco Rustenburg Landelike Dienste, Dawie Conradie, Hannes en SAPD vir jul vinnige optrede by Oom Will. 🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW REAKSIE