Dexter Finansies hoof is George Piek en onderhoof is Floris Brand. Dexter maak gebruik van SKK Oranjekas Bank. Dit is n bank van die volk vir die volk. SKK is n Spaar Krediet Kooperatiewe Bank. Bestuur deur Afrikaanse mense met vaardigheid en vol vriendelikheid om mens daagliks by te staan met enige hulp wat ookal benodig sou word. Dit word glad nie deur die staat en sy trawante beheer nie.

Dexter is n organisasie wat nie hulle lede vra vir maandelikse ledegelde nie. Aldus gebruik alle verteenwoordigers van verskillende areas hulle eie gelde vir vervoer ens.

Ons vra dus indien enige lid of mede volks genoot wil n donasie maak sal dit hoogs op prys gestel word.

 Indien  persoon  wil fondse  aan Dexter skenk kontak asseblief die volgende persone vir besonderhede.

Georg Piek by 0714675332 of

Floris Brand by 0824939919.

Boere Groete

DEXTER