⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG📌
GESTEELDE ITEMS
Sondag 23/02/2020 om 17:10 is daar op Zello vir bystand gevra vir ń verdagte wat vermoedelik gesteelde gereedskap onder die brug in Thabo Mbeki straat staan en verkoop.
Ek en Leonie het dadelik reageer en so ook Tilla en Frans.
Leonie, Tilla en Frans het die verdagte gekonfronteer waarna hy die gereedskap net daar gelos het en weg gehardloop in die anderkant van die spoorlyn.
Kobus het ook by ons aangesluit waarna ons na die verdagte gesoek het maar kon hom nêrens opspoor nie.
Frans het die gesteelse gereedskap by SAPS ingehandig.
Ons staan af.
🤝🏻 Dankie 🤝🏻
Leonie Swanepoel NCA NW Reaksie/RCCF.
Kobus Ferreira NCA NW Reaksie/RCCF.
Tilla en Frans Scultz RCCF.
Vir jul vinnige reaksie.🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie