⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG 📌
📍 (Rhenosterfontein)📍

GESTEELDE VOERTUIG
Dinsdag 18/02/2020 omstreeks 13:00 het Charl Visser NCA NW Reaksie/Rustenburg Landlikke Dienste ń klagte van een van sy klieënte gekry van ń verdagte voertuig op hul perseel.
Charl het dadelik reageer en op roete het hy Blitspatrolle voertuig opgemerk en om bystand gevra.
Charl en die Blitspatrollie is saam na die toneel. Daar was eers vermoed dat die voertuig gekaap was. Die eienaar se ID is in die voertuig gevind en Louwrens van NCA/OJUMBA Specialized Risk Services het ń profiel op die ID gedoen en die eienaar is gekontak.
Die eienaar het bevestig dat hy nog by die werk is en in besit van die voertuig se sleutels en dat die voertuig dan nou gesteel is.
SAPS is gekontak en hulle het die eienaar se persoonlikke besittings uit die voertuig gehaal vir veilige bewaaring.
Die voertuig is oorhandig aan SAPS om die voertuig in te sleep na Kamp 13 en ingeboek word op ń 299 weer dan oorhandig word aan die eienaar.
🤝🏻DANKIE🤝🏻
Charl Visser NCA/ Rustenburg Landelikke Dienste.
Rustenburg Blitspatrollie,
Louwrens du Plessis NCA/Ojumba en SAPD vir jul vlink en profesionele optrede.🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie