⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 BOSHOEK📌

GEWAPENDE ROOF
Saterdag 09/11/2019 om 20:25 is daar vir bystand gevra op Boshoek se GPF groep vir die gewapende roof by Boshoek Total garage.
Rudolf du Plooy NCA/GPF Boshoek en Gideon Erasmus ook NCA/GPF Boshoek het dadelik reageer en gaan bystand lewer.
Die 4 verdagtes het ongelukkig reeds te voet gevlug met ń onbekende bedrag geld van die vulstasie en die Kiosk. Die area is gepatroleer maar kon geen verdagtes opmerk nie.
Die saak is oorhandig aan Phokeng SAPS.
🤝🏻 Baie dankie 🤝🏻
Rudolf en Gideon NCA/GPF Boshoek vir jul vinnige reaksie en bystand, and thank you to Phokeng SAPD members for your rapid response.
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie