⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 KOSTER📌

GEWAPENDE ROOF
Donderdag  19/11/2019 om 21:48 het Carel en Rosette Schoeman NCA NW Reaksie/Koster GPF net terug in Koster gekom nadat hulle uit was op ń backup.
Sy het my op Zello verwittig van ń gewapende roof by ń kafee in Koster.
Ek het dadelik vir Rudolf du Plooy NCA NW Reaksie/Boshoek GPF gekontak en hulle het dadelik die paaie in die rigting Rustenburg, Boshoek, Phokeng begin toemaak en ń “BOLO” is op die voertuig gesit.
Dawid Erasmus en Jaen van der Merwe NW Reaksie
was ook op bystand van Rustenburg se kant af.
Rosette-hulle het saam met Koster SAPD na die CCTV videos gekyk en gesien die voertuig is nie op die R52 na Rustenburg toe nie en is nogsteeds in Koster/Reagile woongebied. Daar is ń “BOLO” uitgesit in daardie area.
Ons almal staan af om 23:00

🤝🏻Dankie🤝🏻
Aan alle betrokke partye vir jul vinnige optrede en bystand.
Julle is ysters👊🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie.