Ivor Rogers, Kraaifontein WesKaap , 11 September 2019 , 16h50
Gewapende Roof : Vrou was deur 2 mans gewapen met n mes van haar Mobicell foon geroof, beide verdagtes is gearresteer en gesteelde foon is terug gevind . Was bygestaan deur Johannes Titanium Securitas en Danie Sek4 NHW

Ivor Rogers, Kraaifontein Weskaap . 20 September 2019 . 10h25 . Huis Roof : 2 Verdagtes het by 1 Sneeuberg Singel ingebreek en dame in die huis aangehou, dame het daarin geslaag on te ontsnap en uit die huis gehardloop . 1 Verdagte is gearresteer . Was bygestaan deur Bruce Titanium Securitas

Ivor Rogers., Kraaifontein Weskaap, 18 Oktober 2019 , 12h52 . Huis Braak 23 Zambezi str : 2 Verdagte mans het ingebreek en het probeer wegkom deur in n taxi te spring . Ons het die Taxi gestop en 1 verdagte het uitgespring en weg gehardloop terwyl die ander verdagte nog in die Taxi bly sit het , ek het hom uit die Taxi terug en hom gearresteer, die ander verdagte is deur Adriaan gearresteer. Alle gesteelde goedere is terug gevind. Was bygestaan deur Adriaan Titanium Securitas