⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG📌

GEWAPENDE WINKEL ROOF
Dinsdag 22/10/2019 om 10:50 het daar ń klagte deurgekom van ń gewapende roof by ń selfoon winkel in Rustenburg sentrale besigheids area.
Van ons NCA NW REAKSIE het dadelik reageer.
Die saak is ondersoek en hulle het leidrade opgevolg. Later is 3 verdagtes aangekeer en gearresteer met van die gesteelde fone en 3 vuurwapens. Die saak is oorhandig aan SAPD.
Geen verdere inligting beskikbaar nie aangesien die SAPD nog besig is met intense ondersoeke.
🤝🏻Baie geluk aan almal betrokke met nog ń suksesvolle arrestasie.🥇🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie