⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 BOSHOEK📌

INBRAAK/DIEFSTAL
Donderdag 23/01/2020 om 2:55 het Louise Combrinck, eienaar van Black Swan Guesthouse vir Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/ Boshoek GPF vir bystand gevra waar inbrekers besig was om in te breek.
Gideon het dadelik na die toneel gehaas en met sy aankoms het Gideon, Louise en ń Sekuriteitswag die area deursoek maar die inbrekers was skoonveld.
Gideon het SAPD gekontak wat binne enkele minute op toneel was en na die vertrek gegaan waar daar ingebreek is en gemerk dat daar 4x plasma TVs gesteel is. Twee is gevind in die braai area en die ander twee teen die muur.
Die saak is oorhandig aan SAPS en ń saak in geopen.
🤝🏻Baie dankie🤝🏻
Gideon Erasmus NCA/Boshoek GPF en SAPS vir jul vinnige optrede en bystand. 🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie