Hoekom ‘n Dexter jeug beweging?

Die tyd het aangebreek dat ons as jeug moet besef, ons kan nie net agter oor sit en hoop vir die beste nie. Dit is tyd dat ons hande vat en die leiding neem.

Ons moet weer ons land en ons volk en ons medemens kan dien. Ons moet dit wat ons uniek maak na vore bring sonder om skaam te wees daaroor.

Ons moet opstaan en saamstaan, om vir die voortbestaan van ons taal, ons kultuur, ons kinders en ons Volk te baklei.

Ons moet die dryfkrag wees vir n beter toekoms en ons stempel kan afdruk sodat die wereld weet wie’ en wat ons is.

Ons voorvaders het met bloed betaal vir ons om te wees waar ons vandag is.

Hier by Dexter jeug glo ons in 4 waardes-

Geloof
Respek
Integriteit en
Trots

Ons wil n beweging stig wat langs Dexter staan waar ons kan sê: ” Saam is on sterker”

Staan op, raak betrokke, nou is die tyd om ons stem te laat hoor.

Ons kan dalk nie nou die toekoms bou vir ons Jeug nie, maar ons kam ons jeug bou om n toekoms te verseker.

Die wêreld se sterkste Mag lê in die jeug.

Ons leer uit ons foute, nie uit ons sukses nie.

Die beste manier vir ons om die toekoms te voorspel is om dit te skep!!!

Nou vra ek jou- Is Jy gereed?

Kontak Besonderhede

 

Dexter Lidmaatskap

 

Hoe voorbereid is u?

 

Betrokkenheid

 

Is jy minderjarig? (Jonger as 18 jaar)

    As u minder jarig is, kry asseblief een van u ouers om n brief te skryf en te teken, wat vir jou toestemming gee om n lid van Dexter te word. Gebruik dan die veld hieronder (Oplaai) om die getekende toestemming aan ons te stuur.

 

Verifieer