⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 Mabieskraal📌
KAPING
Dondardag middig 24/10/2019 om 14:15 het Rudolf de Kock NCA NW Reaksie lid my gekontak en gevra vir bystand nadat sy vrou se baas se trok met 3 werkers gekaap is.
Ek het ons lede op Boshoek vir bystand gevra en SAPS & Flying squad is gekontak.
Om 14:41 is die werkers gevind en 15:00 is die voertuig ook verlate gevind.
Die boosdoeners het die kluis uit die trok verwyder met ń onbekende bedrag geld. SAPS op toneel.
Geen arrestasies tot dusver gemaak nie.
🤝🏻Baie dankie🤝🏻
SAPD, Flying squad,
Rudolf du Plooy NCA/GPF,
Gideon Erasmus NCA/GPF en al die ander Boshoek GPF lede wat so vinnig reageer het.
Faan Swanepoel NCA NW REAKSIE