⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 MOEDWIL/SWARTRUGGENS📌
KLOPJAG
Op Woensdag 20 Nov 2019 Rudolf de Kock NCA NW Reaksie/Millville Plaaswag kontak en om hulp gevra om saam met 4 ander SAPD lede en ń klopjag uit te voer, opsoek na ń verdagte wat al lankal op soek is.
Om 23:00 die aand is die klopjag geloods.
Dit was ń baie sukses volle klopjag. Die verdagte is aangekeer en nog 2 van sy makkers wat onderandere vir “poaching,” aanranding en roof ook opsoek was is, ook in hegtenis geneem.
Leidrade word nog gevolg en verdere arrestasies kan binnekort verwag word.
🤝🏻Baie geluk:🤝🏻
Rudolf NW Reaksie/Millville Plaaswag in samewerkig met SAPS vir jul groot sukses. 🎖
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie.