NCA Gauteng Reaksie
12/12/2019
21:14
Servaas de Kock het hulp gevra aangaande n 72 jarige Dame wat geskiedenis van Hartprobleme het
Servaas was self op toneel by die Dame
Met vinnige optrede van Dawie Prollius
Marcel Pieterse
Sean du Plooy
Rudi Burger het ER 24 opgedaag en die Dame is na Eugene Marais Hospitaal geneem
Baie dankie almal wat betrokke was en so vinnig reageer het