⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 BOSHOEK📌

MOTOR ONGELUK
Dinsdag 18/02/2020 om 07:05 het ń persoon by Gideon gestop en hom verwittig van ń ongeluk op die R565 net buite Boshoek.
Kitty en Gideon het onmiddelik na die toneel gegaan en die nodige veiligheidsmaatreëls toegepas en sodoende die verkeer laat aanhou vloei.
Gideon het ER24 gekontak wat ook vinnig op toneel was.

ń Paar minute later was Anton’s Towing ook op toneel.
Gideon het altwee die partye se besonderhede geneem en dit aangeteken in sy “Logbook” en die mense verwittig om die ongeluk te gaan aanmeld by Phokeng SAPS vir hul Versekerings doeleindes.
🤝🏻Dankie🤝🏻
Kitty en Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/Boshoek GPF vir jul flinke Reaksie en ook vir ER24 en Anton’s Towing wat vinnig op toneel was. 🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie