Hilda van Der berg
07h00 01/03/2020
MVA 2kms voor Albertinia.
Deurgegee deur Karin en Jacques.
Vriendin Petro, kontak Wessel en Annetjie en meld Hilda aan as vermis. Vermoed sy bepalen selfmoord, het brief gestuur aan Petro.
07h26
Nita kontak SAPS en Bevestig dit is Hilda wat in Ongeluk was, sy is oppad Bayview toe.
Hospitaal in kennis gestel van selfmoord brief vir spesiale behandeling.
Minimum beserings vermoedelik pille gesluk en van pad af
Wessel stel Hilda se Dogter in kennis.
08h10
Wessel, Nita en Johan ry tot by Petro en Annatjie te Albertinia en stel hul in kennis.
AIO
Opregte dank aan elkeen betrokke