โ NCA NW REAKSIEโ
๐ BOSHOEK/R565๐
MVA
Sondag 01/03/2020 om 03:00 het Rudolf du Plooy NCA NW Reaksie vir Gideon Erasmus NCA NW REAKSIE/Boshoek GPF vir bystand gevra met ล groot motor ongeluk op die R565.
Ambulans en insleep dienste was vinnig op toneel. Pad is toegemaak en Gideon het ook SAPS gekontak.
Die voertuie betrokke was twee Volkswagens, ล Nissan Almera en ล Mahindra XUV 500 waarvan een van die VW POLO en die dame in die Almera P4s was.
Forensics het opmetings gedoen en fotos van die toneel geneem.
๐ค๐ปDankie๐ค๐ป
Rudolf en Gideon NCA NW Reaksie/Boshoek GPF, Royal Bafokeng Ambulance Services, en die betrokke insleepdienste vir jul bystand en hulp met die opruiming.
Die R565 is oopgestel vir verkeer en almal staan af.
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie