N.C.A Reaksie Gauteng Randfontein
12/03/20
Tyd:02:30
Terugvoering Nagpatrollie Randfontein
Ek Sean du Plooy het patrollie gaan ry in Woonbuurte, waar ek 2 Blanke mans en 1 Bravo man gewaar het, ek het hulle genader en gevra vat dra hulle, hulle het aan my gese dus net bokse, ek het gevaar kan ek maar deur die bokse kyk.

Hulle het gese geen probleem nie, waar ek parte gevind het van Hekmotors met die toerusting wat gebruik word om Hekmotors te strip.

S.A.P is gekontak en die verdagtes is geneem na die Polisieselle.