Dexter / NCA bied nie net Nood en Reaksie dienste aan nie asook nie alle relevante gebiede wat Dexter en NCA dek nie, maar het ook die dienste van Digitale Forensiese Ondersoeke. In samewerking met hierdie belangrike komponent by NCA gee ons die vrymoedigheid aan ons lede om gebruik te maak daarvan en die nodige informasie deur te gee aan NCA.
Wat is Digitale Forensiese Ondersoeke?
Dis wetenskaplike gebasseerde metode of proses om forensiese bewyse te verkry vir hofdoeleindes
- Hulp met beregting van kriminele en siviele sake
- Hulp om sake geregistreer te kry en ondersoek as SAP nie hulp verleen nie
- Tonele word besoek vir moontlike getuienis en bewyse word ingesamel
- Ontleed van veiligheidsrisikos
- Ondersoek bedrog en diefstal in alle vorme
- Ondersoek as 3de party word gedoen om interne sake in Maatskappye
Let wel dat die dienste slegs vir lede gratis beskikbaar is.
Kontak Ben Almero op 082 578 4363 of vir Aubyn Steenkamp op 079 606 9843 indien dienste benodig word
NCA bied ook Nood en Reaksie dienste aan landswyd wat ook van Namola gebruik maak. Namola het n NCA Membership link vir NCA en NCA werk regstreeks met Namola en NCA het ook landswye Responders op Namola, NCA se Reaksie Hoofde en Lede is mense wat die taak vir die liefde van die saak doen en geen betaling ontvang nie. NCA Reaksie lede op grondvlak is almal opgeleide en geregistreerde lede in elke Provinsie.
082 578 4363
079 606 9843
084 313 9815