NCA Gauteng Reaksie
08/02/2020
Ongeveer 20:00
Bronkhorstspruit / Solomon Mahlangu kruising
Phillip Mostert
GTI Golf het gery en iets het gemaak dat sy wiel los gekom het, gedeelte van sy kar was in die pad gewees
First Road Towing het toe die voertuig uit die pad uitgekry en seker gemaak dat daar niemand beseer was nie
First Road Towing het toe gehelp laat hulle die wiel omgeruil kan kry en hulle is toe na dit op die pad
Baie dankie vir almal betrokke