⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG/R24📌
PLUNDER/DIEFSTAL
Woensdag 26/02/2020 om 19:43 het Jean Keyser NCA NW Reaksie/GPF EXCO vir bystand gevra op die R24 tussen Rustenburg en Rex waar oortreders besig is om die perseel af te breek.
Johann Claassen NCA NW Reaksie, RCCF, Afriforum en SAPS het vinnig reageer maar die verdagtes het gevlug.
Die eienaar het ń mandaat gegee sodat NCA, RCCF en Afriforum die perseel mag betree indien daar weer probleme is.
🤝🏻Baie dankie🤝🏻
NCA, RCCF, SAPD en Afriforum vir jul vinnige optrede.
Ook ń spesiale dank aan Johann Claassen en Jaen v.d. Merwe NCA dat julle weer deur die nag daar gaan patroleer het om seker te maak alles is in orde. 🎖
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie