Terugvoer verslag van NCA REAKSIE Lid Dewald Venter (DV01)
01/05/2020
04:30

Ek het om 02:56 via NCA REAKSIE ZELLO gehoor van n 14A en dat daar bystand benodig word  by DPA Samrand.

Daar is mense wat in die gebou is en daar is n roof in aanvang.

Ek het onmiddelik gereageer, na versoek van Ben (Supa 1) en Ockert (ODB).

Ek was  03:14 op toneel waar ek bevestig het die Rowers is reeds weg en die Klaer is veilig.

Daar was wel 2 skote gevuur maar niemand is beseer nie.

Die Wagte op die perseel was aangehou tydens die inbraak/roof.

Die Bestuur van DPA Samrand is op toneel en die Wagte se Bestuur hanteer verder die toneel

Ek STAAN AF 03:48.

NCA REAKSIE lede betrokke by die saak was Ben, Ockert en Heino Fourie.
Dankie vir julle bystand en hulp.

2 fotos as bewysstukke, sou dit benodig word.