*NCA Reaksie
Sinoville
16/17 /12 /2019
Ockert de Bruyn.

🚔 SNELWEG PATROLLIE 🚔*

35 Manne – 14/15 karre het laasnag aan ons kant die omliggende Snelweë gepatroleer.
Uitstekende opkoms!

Die nag was insident vry – MAAR ons kan vanoggend sÄ› dat daar geen slagoffers op ons paaie was nie – anders as die twee Rowe van die vorige nag.

Ons maak vannag weer so:

22:00 @ KFC Kolonade