⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG📌
CAS 75/02/2020
Saterdag 22/02/2020 om 20:46 het Brig. Modise SAPS Rustenburg Stasie Bevelvoerder om bystand gevra te Mogwase weens ń verdagte wat gevlug het nadat hy sy metgesel met ń vuurwapen koelbloedig gedood het op die R400 in die Hekpoort area.
Brig Modise het vir my die Saaknommer, beskrywing van die verdagte se voertuig en die verdagte se ping van sy selfoon gestuur.
Ek het al die inligting vir Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/Boshoek GPF aangestuur.
Gideon het dadelik reageer en so ook die inligting vir sy kontak in die Flying Squid aangestuur.
ń Groot soektog is geloods en Gideon staan af nadat hy skuins na middernag die boodskap ontvang het dat die verdagte gevind is waar hy homself gehang het in ń boom in die Manyane Wildreservaat.
🤝🏻Dankie🤝🏻
Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/Boshoek GPF,
Mishack and his team of Flying Squad and all SAPS members involved. 🎖
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie