NCA GP Reaksie
Carletonville
19 Maart 2020 (05:00 – 14:30)
Operasie O Kao Molao in CARLETONVILLE
Verskeie Shebeens besoek en drank gekonfiskeer. 1 Rol Tuinslang, 10 klein pakkies Dagga en verskeie Gevaarlike Wapens en Arrestasies van persone is gedoen.
Verskeie Polisie , CPF en Patroleerders het deelgeneem.
Daniel Rossouw.
Baie dankie aan almal betrokke