NCA Gauteng Reaksie
14/12/2019
10:57
Danville
Dawie Prollius

Verdagte voertuig

Wessel wat die Karwag is by Danville Shoping Mall het my laat weet van n verdagte Silver Polo, 1 Bravo in, wat lank staan en n geld Wa dophou, Wessel se ook laas jaar die tyd was daar n CIT roof, met hulp van Servaas NCA lid het ons vinnig oë op die voertuig gehad asook fotos en Reg Check gedoen Dawie Prollius en Ben Almero Supa1.. geen records op die voertuig nie verdagte het na dit die toneel ook verlaat .
Baie dankie aan die betrokke lede wat bystand gegee het en vinnige Reaksie .