⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 HARTBEESPOORT📌
VERDAGTE VOERTUIG
Woensdag 19/02/2020 om 9:00
Phillip Joubert NCA NW Reaksie ń klagte gekry van ń verdagte voertuig wat leë persele betree.
Phillip het dadelik reageer en op roete het hy ń PWV Reasie lid verwittig en om bystand gevra.
Hulle het die area begin patroleer en die verdagte voertuig by ń leë woning in Damstraat sien uitry.
Hulle het hom in die Ouwa Pad afgekeer en hulself aan die Bestuurder geidentifiseer en die bestuurder van die voertuig het ook dan bevestig dat hulle van Crocodile behuising is en hulle besoek die leë mynhuise.
Alles was in orde en Phillip-hulle staan af.
🤝🏻BAIE DANKIE🤝🏻
Phillip NCA NW Reaksie en ook vir PWV vir hul bystand in die voorval 🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie