NCA Reaksie Randfontein Gauteng

Sierra-Delta222
Sean du plooy

Tyd:22:54
Datum:30/04/20

Verdagte voertuig
Werk in Randfontein Dorpsgebied, verdagte voertuig wat rondbeweeg met Twee bravos

Het voertuig registrasie laat nagaan deur hulp van Dawie Aka (Killer)

Terugvoering gekry vanaf Dawie vanoggend is voertuig opgemerk op plotte, voertuig is gestop en deursoek waar ons op slagmesse en skaapafval afgekom het in coolerbokse in voertuig.

Verdagtes is geneem na Polisie Stasie saam voertuig

Baie dankie aan die betrokke persoon Dawie aka (Killer) met voertuig navraag