NCA Reaksie Gauteng Randfontein
02/02/20
Tyd:14:19
Sean du Plooy

Ontvang oproep vanaf n Dame in Naartjie Straat Greenhills dat daar n verdagte voertuig staan voor hulle Perseel en dat die drywer van voertuig haar vrae vra wat baie verdag is, ek het uitgegaan na Perseel en opgevolg.

Ek het my Id kaart getoon en aan hom gevra of hy my enige Identifikasie kan toon, en aan my gese hulle doen Navorsing, ek het aangevra vir Registrasie.

Johan Libbe het my terugvoering gegee  waar ons opgetel het dus n huurmotor uit Bruma, die man het in sy voertuig geklim en gery.

Baie dankie aan die betrokke lede