N.C.A Reaksie Gauteng Randfontein
Tyd 16:45
Datum 03/03/20

Sean du Plooy

Ontvang inligting van n vermiste persoon, 16 jarige dogter van Hoërskool Riebeeck, het dadelik kontak gemaak met die Moeder van die vermiste minderjarige dogter Zaldean Nortje, waar sy my inligting verskaf het waar sy moontlik kan wees.

Ek het haar dogter se selfoon nommer deurgegee aan NCA Reaksie en Dawie van NCA Bronkhorstspruit het my bygestaan, ek het alle nodige en belangrike leidrade opgevolg en met die dogter se vriendinne in kontak gekom, waar hulle my laat weet het wat hulle weet, ek het dit opgevolg en die dogter opgespoor veilig met geen beserings nie

Wil net al die betrokke lede bedank vir hulle hulp