NCA Mpumalanga Reaksie
Standerton
01/01/2020
Ongeveer 15:00
Dwayne Nelson
Faan Swanepoel NW Reaksie NCA het Aubyn NCA verwittig van n geval waar persoon langs die pad staan met n probleem met n bakkie, wat by Standerton staan oppad na Vrede
Aubyn het vir Dwayne Nelson in Standerton telefonies geskakel en Dwayne het dadelik uitgegaan na die persoon
Dwayne het reëlings gemaak met n Motortegnikus om saam hom uit te gaan
Dwayne het ons heeltyd op hoogte gehou van stand van sake en reëlings is gemaak dat die voertuig ingesleep word, mense het oornag en die volgende dag weer vertrek na hulle bestemming
Dankie aan almal betrokke
Faan Swanepoel NW Reaksie NCA
Dwayne Nelson MP Reaksie NCA en almal wat bereid was om te help